Eskom het vroeg Vrydagoggend gewaarsku dat beurtkrag vandag ʼn moontlikheid is. Beurtkrag is ook gister van 12:00 toegepas en teen 21:00 opgeskort. Lees meer.
Tekenprent: Eskom pas beurtkrag toe
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
4 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ek wonder werk die labtop ook met kers krag of is dit n opwen model met paraffien as backup..
Die man in die tekenprent gaan nie lank gelukkig wees as sy laptop se battery pap is.
Nee Jul het dit verkeerd dit is eers vandag regte
BLACK FRI DAY vir SA
Maar die buurstate wat van af ons goed koper krag kry se krag is aan
Leke man leke
Ons gaan nou BRAAI
Waar is T O Hanibal tog??