Tekenprent: Leeus het dalk stropers aangeval

Die menslike oorskot wat vroeër dié week op ʼn wildplaas buite Port Alfred in die Oos-Kaap aangetref is, is moontlik dié van minstens drie stropers wat volgens die eienaar van die wildplaas waarskynlik beoog het om ʼn trop renosters te stroop. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.