“Die voertuig het gelyk of dit ʼn ongewone swaar vrag vervoer aangesien die agterkant van die voertuig amper aan die grond geraak het. Dít was vreemd aangesien daar slegs een mens agter in die voertuig was,” het die polisie gesê.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Julie 2018
Reeksverkragter hoor sy lot in Noord-Kaap-hof
Een van sy slagoffers was sy eksmeisie en ma van sy kind se 10-jarige suster.
Man sterf toe hy onder vragmotor beland
Meiring het gesê daar word vermoed dat die man glo uit die voertuig geslinger is toe die kajuit van die vragmotor losgekom het.
Sharks skuld die Reds ʼn yslike dankie
Die Reds het ʼn groot klip uit die Sharks se pad gerol om vir die uitspeelrondes van die Superrugby-reeks te kwalifiseer toe hulle die Rebels Vrydag in Brisbane met 34-23 geklop het.
Ramaphosa wil impak van brandstofpryse, BTW verminder
Nog ʼn verhoging in die brandstofprys word volgende maand verwag.
ToekomsVenster: My gebed is ’n wierookoffer
Die Here vra nie wat ons nie het nie maar Hy vra wat Hom toekom. Die bedoeling van die teks is dus duidelik dat die gebed van ‘n gelowige ‘n aangename en dankbare belewenis moet wees.
Eskom kry nuwe bedryfshoof
“Namens myself en die raad wil ek mnr. Oberholzer graag gelukwens en hom die beste toewens in die uitvoering van sy belangrike taak,” het Phakamani Hadebe, Eskom se uitvoerende hoof, gesê.
Vakbonde gaan betoog teen kragtariefverhogings
Die SAKP en NUM sê hy eis ook verandering van die boubedryf-bedingingsraad se lidmaatskapstelsel en die beëindiging van die manipulasie van lidmaatskapsfondse by dié liggaam.
Jagvereniging gaan met minister vergader oor verbod op jagfoto’s
Die minister het vroeër gesê die regulasie om die plasing van jagfoto’s op sosialemediaplatforms te verbied, sal van toepassing wees op almal, selfs jagters wat diere met wettige jagpermitte skiet.
Die wêreld in foto’s – 6 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Regering erken probleme met uitbetaling van toelaes
“Ons begryp dat hierdie toelaes ʼn reddingsboei is vir die kwesbaarste Suid-Afrikaners en dat die ongemak dus betreurenswaardig is.”
Duduzane Zuma glo by lughawe aangehou
Duduzane Zuma het dié week na Suid-Afrika gereis om Saterdag sy broer, Vusi Nhlakanipho, se begrafnis by te woon.
Man tronk toe vir besit van kinderpornografie
Hy is in hegtenis geneem nadat hy by ‘n padblokkade voorgekeer is en die polisie ’n foto van ’n naakte kind op sy foon gesien het toe hy gevra het of hy sy ma kan bel.
Jhb-man al maand lank soek ná raaiselagtige verdwyning
“Kit sou nóóit so iets doen nie – nié die Kit wat ons ken nie. Daar is net te veel dinge wat nie sin maak nie.”
Wêreldkoorspele neem Pretoria op horings
Dié Wereldkoorspele word gesien as die Olimpiese Spele van koorsang, en dit is die eerste keer dat dié internasionale kompetisie in ʼn Afrika-land plaasvind.
Superrugby: Sit maar jou geldjies op die Crusaders
Die Crusaders is soos ʼn bulhond ‒ as hy eers gebyt het, laat hy nie los nie.
DA lê klag ná dokter se ‘rasopmerking’ teen LP
“Niemand, werker, gas, werkgewer of enigiemand anders, verdien om neerhalend, wat nog te sê op ʼn rassistiese manier, behandel te word nie.”
Talle liggame gekry ná boot met toeriste sink
Duikers het reeds talle liggame uit die water gehaal en ander uit die wrak.
SA spanne maak skoonskip in Dallas
Die Suid-Afrikaanse o.19-spanne wat aan die derde internasionale Dallas-sewestoernooi in Texas, Amerika, deelgeneem het, het eenvoudig skoonskip gemaak.
‘Seksslaaf’-stiefpa hoor oor borgtog
Die Verulam-gesinshof in KwaZulu-Natal het Vrydag uitspraak gelewer in die borgtogaansoek van ʼn 43-jarige man wat op meer as 900 aanklagte van die verkragting van sy stiefdogter tereg staan.