Tekenprent: Staatsrede 2019

Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdagaand die eerste staatsrede van die sesde parlement lewer. Dié geleentheid vind om 19:00 in die parlement in Kaapstad plaas.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Strand loper ·

Kan lekker vermaak wees met al die nare veral die kranksinnige hoof teema…..

Cornelia Steyn ·

Dis al ‘n geruime tyd dat geen foto’s deurkom van enige aard nie? Daar is net onderskrifte maar geen foto’s?? Dankie vir u harde werk. Shalom.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.