Tekenprent: Vryheid van spraak

Die tekenprentkunstenaar Jerm meen daar is ‘n fyn lyn tussen vryheid van spraak en mense wat strafregtelik vervolg word vir dit wat hulle kwytraak.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

GES ·

Dit sal interessant wees om te weet waar die ‘fyn’ lyn getrek word. Hier gaan ʼn baie interessante verloop van sake wees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.