Eskom het Dinsdag gesê daar word geen beurtkrag beplan nie ondanks die toenemende aanvraag na elektrisiteit.
“Die koue en nat weer het tot ʼn groter aanvraag na elektrisiteit gelei, maar die kragnetwerk is stabiel,” het Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom, gesê. “Daar word in hierdie stadium geen beurtkrag beplan nie.”
Beurtkrag moes aan die begin van die maand landswyd toegepas word nadat ʼn steenkoolsilo by die Majuba-kragstasie in Mpumalanga ineengestort het.
ʼn Ondersoek na die oorsaak van die ineenstorting is na die voorval van stapel
Wat se nuus is dit? As eskom net sy job reg doen sal dit nie nodig wees nie, Ons as betalers is mos daarop geregtig!!!
Wat se nuus is dit? as eskom sy werk doen soos dit hoort sal dit nie nodig wees nie en as betaler vir elektrisiteit moet hul voorsien, onbevoegdheid is die oorsaak!!!!
Ek weet nie waar hulle aan die storie kom nie – ons het gister en vandag beurtkrag gehad. Elke keer was die krag 3+ ure af gewees. Ons is in Jetpark, Johannesburg !!
|Raak asb ontslae van Escom deur dit te verkoop sodat n privaat instansie dit bedryf en raak sodoende ontslae van onbevoegte werkers en fat cats in die topstruktuur. Ek glo dat almal in ons land keelvol is vir die dreigemente van beurtkrag omdat comrades nie hul werk behoorlik doen nie.
Get off the grid, become self sufficient that’s the way to go. Not expensive and you will reap immediate return on your investment.