
Skermskoot uit die video
Die bekende bordspeletjie, Monopoly, is vanjaar 80 jaar oud. Om dié mylpaal te vier, het die skeppers daarvan Kaapstad gekies as die eerste stad in Suid-Afrika wat sy eie Monopoly-bord kry.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
6 Kommentare
Hopelik sal Nkandla pryk op die bord ?
En die Nkandla blokkie sê jy kan nie tronk toe gaan nie.
Ag asb tog met die ou “Wit” name en nie met die onuitspreekbare swart name wat deesdae die tendens is nie! Dan sal ek ook een koop.
Maar ongelukkig is dit nog steeds Monopoly! In my opinie nie die wêreld se lekkerste speletjie nie… :)