Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het gesê Ishmail Sulaiman (30) is glo op 7 Junie vanjaar by ʼn Kampsbaai-restaurant, waar hy werk, op die beeldmateriaal van ʼn veiligheidskamera afgeneem terwyl hy die kaart gekloon het.
Volgens Ramovha wys die beeldmateriaal duidelik hoe Sulaiman die kaart deur ʼn kloningstoestel trek en die toestel onmiddellik weer in sy voorskoot versteek. Daarna gebruik hy die kaart in ʼn ander kaartmasjien, wat skynbaar aan die restaurant behoort.
Die kliënt het kort na die voorval agtergekom R60 000 is weg uit sy bankrekening en ʼn saak by die polisie aanhangig gemaak. Sulaiman is op 17 Junie in hegtenis geneem.
Die saak is tot volgende Vrydag uitgestel wanneer hy om borgtog sal aansoek doen.
Vraat…. Jy het ‘n job gehad, nou hey jy niks. Kry vir jou…
Die vraag is: Gaan die klient sy geld terug kry ?
Goeie vraag!
Bog met borg. Sluit hom toe en gooi die sleutel weg.
Vuilgoed hoop hy gaan sit kyk sy bank rekeninge na en maak hom bankrot
Wow sommer R60 000… as hulle my kaart kloon sal hul trane in hul oe kry oor die bietjie wat daar is ;)
Stem hulle sal my so jammer kry dat hulle sal geld inbetaal.
Gee die pes 60 Jr tronkstraf
Klient behoort sy geld terug te kry as hy versekering op sy kaart het………die bank sal geld moet verhaal van die beskuldigte of van die bank se versekering so verstaan ek……..enige bankiere wat lig kan werp op die onderwerp?????
aan sy naam is dit duidelik dat hy n Moslem is. Vreemd dat hy dit gedoen het, Hulle heilige boek is teen diefstal. die straf daarvoor is om die hand of hande af te kap. hulle het ook baie te se oor al die sonde in die weste wat nie moslems is nie – vlieg selfs vas in die world trade centre om die weste vir hulle sonde te straf? so hoe dan nou?