Motor ploeg deur Ballito-restaurant

(Foto verskaf deur IPSS Medical Rescue)

ʼn Motor het Maandagmiddag deur ʼn restaurant by ʼn winkelsentrum in Ballito in KwaZulu-Natal geploeg.

IPSS Medical Rescue is na die toneel ontbied. Twee werknemers het onderskeidelik geringe en matige beserings opgedoen.

Die omstandighede rondom die voorval word deur die polisie ondersoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Martie ·

Ek dink ek sal met sekerheid kan sê wie die eienaar van die motor was. Hulle kan net nie bestuur nie.

SjN ·

Martie, stem saam, die bestuurder wat heel moontlik lisensie gekoop het beskik nie oor die skills om die kragtige motor te bestuur nie.

Bolandse Nooi ·

Ag, die ou was maar net baie honger … of … het gedink hy bevind homself in ‘n “drive-trhu” – LETTERLIK!!!! In elk geval: restaurant/winkelsentrum = 1; BMW = 0.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.