‘n Groep mans het Dinsdagaand op die Telkom-winkel by Centurion Mall in Gauteng toegeslaan.
Dana Wannenburg, ʼn DA-raadslid, het die rooftog bevestig, maar kon nie enige verdere besonderhede aan Maroela Media verskaf nie. Dit is vermoedelik dieselfde bende wat onlangs op Northpark Mall, in die noorde van Pretoria, en Mayville Mall, in die noordweste van Pretoria, toegeslaan het. Klik hier om meer te lees.
Maroela Media wag vir terugvoer van die polisie.
Lees ook:
Nog ‘n PTA-winkelsentrum beroof
Rowers slaan toe op PTA-winkelsentrum
hierdie het al in junie gebeur. ek was daar