Dit is vandag presies 25 jaar nadat oudpresident Nelson Mandela op 11 Februarie 1990 uit die Victor Verster-gevangenis in die Wes-Kaap vrygelaat is. Hy het hierdie bekende toespraak op die balkon van die stadsaal in Kaapstad gelewer.
Lees ook:

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
So?
Nog ‘n so?
En so gaan ons elke jaar daaraan herinner word. Net so met sy verjaarsdag elke Julie asook sy dood elke Desember. Berei julle maar voor, want hulle het ‘n afgod gemaak van hom.
Die dag toe ons land in sy maai is! Wie kan dit vergeet? Kry sommer weer ‘n bitter smaak in my mond!
Toe val altwee uit die boom uit.