Die tellery in Mpumalanga is 100% afgehandel en die ANC se steun in die provinsie het afgeneem terwyl die DA se steun effens verbeter het.
Die ANC het sy topposisie in die provinsie behou maar minder stemme gekry as in 2009 se verkiesing.
Die ANC was weer tweede in die provinsie maar het sy steun effens verbeter.
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Cope geklop vir die derde plek in Mpumalanga.
Cope het in die vorige verskiesing 37 789 of 2,91% van die stemme op hom verenig.