Achmat Hassiem, ʼn Paralimpiese swemmer wat ʼn haaiaanval oorleef het, doen deesdae heeltemal die teenoorgestelde as wat van hom verwag sou word. Hy veg nou vir die bewaring van bedreigde haaispesies.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
achmat hassien, ek haal my hoed vir jou af. jy is n ster