Pres. Cyril Ramaphosa spreek die land na verwagting om 19:00 toe oor Suid-Afrika se moontlike afwenteling na koronavirus-vlak 3.
Ramaphosa het die afgelope ruk met die nasionale koronavirus-bevelsraad, die sakesektor, vakbonde, Nedlac, leiers van politieke partye wat in die parlement verteenwoordig is, tradisionele leiers, geloofsleiers, die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en die toerismebedryf vergader oor die voortgesette gesondheid-, maatskaplike en ekonomiese uitwerking van die pandemie.
Volg die gesprek regstreeks hier:
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Geagte Mnr Ramapohosa, ek wil net my hare by n professionele dame laat sny, Ek het lang blonde hare wat groei en versorging nodig het. Ek gaan nie my pragtige hare onder n kopdoek wegsteek nie. Maak asseblief dadelik alle HAARSALONNE OOP, VANDAG NOG. My haarkapper maak afsprake so ons gaan nie saam bondel of pieknied daar hou nie!!! Jy gaan ook nie by my haarkapper instap wanneer jy lus het nie, sy sal nie die deur vir ongenooides open nie. Dalk weet Ms NDZ nie hoe ons professionele haarsalonne werk nie. Voor ek vergeet, my haarkapper laat ook nie… Lees meer »