Video: Onmin op Philipstown

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Elf skoolkinders het in die hof op Philipstown in die Karoo verskyn op aanklagte van openbare geweld.

Dit hou verband met gewelddadige betogings oor dienslewering verlede week.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Peet Schabort ·

Die ou storie van “fool some all the time; fool all some of the time but not all all the time”. Dit lyk asof lg. nou hier bereik word.
Ja-nee, die wiel draai…

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.