Opposisiepartye is ontstoke nadat die parlementêre ad hoc-komitee wat die Openbare Beskermer se Nkandla-verslag moes oorweeg, se werk tot ‘n halt geroep is.
Hulle sê die parlement het Suid-Afrikaners in die steek gelaat.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Hoekom is ek nie verbaas nie…dit was dieselfde destyds met die skerpioene toe hulle bietjie te naby aan zumpies se korrupte finansies begin kom het; is hulle ook summier ontbind!