Duisende stappers het aan die jaarlikse Blisters For Bread-fondsinsameling in Kaapstad deelgeneem.
Die pretstap maak geld bymekaar wat gebruik word om maaltye aan minderbevoorregte skoolkinders in die Moederstad te verskaf.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.