“Die baba is na die Chris Hani Baragwanath-hospitaal geneem en ʼn vrou, wat vermoedelik die baba se ma is, is ingeneem vir ondervraging,” het ao. Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie, gesê.
“Die vrou is nou by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal waar sy deur dokters ondersoek word.”
Volgens Makhubela sal die vrou in hegtenis geneem word indien daar bevind word dat sy die ma van die baba is. Sy sal ook van kinderverwaarlosing aangekla word.
kinderverwaarlosing….moet dit nie poging tot moord wees nie
Dis die wreedste ding wat n mens kan doen,ek kan dit nie verstaan nie regtig.