Skokvideo van kaping maak opslae

Foto: Youtube

Foto: Youtube

ʼn Skokvideo op die sosiale netwerk Youtube wat wys hoe ʼn bende mans ʼn motor kaap maak opslae.

Die kaping het glo Saterdag op die hoek van Commissioner- en Crownstraat in die Johannesburgse middestad plaasgevind. Die video is sedert dit gister opgelaai is reeds meer as 24 000 keer gekyk. ANN7 berig intussen dat die polisie in Gauteng probeer vasstel of die kaping aangemeld is.

Lees ook:
Nóg ʼn video van ʼn JHB-kaping

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

37 Kommentare

jongste oudste gewildste
Renske Du Preez

Ek dink rerig ons regering is besig om van ons mense wilde diere te maak,maar ek glo dit is buurlande se mense wat soveel gaos in ons land saai,wat moet oorsee se mense werklik van ons land dink.ons is nie eers in ons wonings veilig nie.

Justi

Wat n “pragtige” advertensie is dit nie vir Suid Afrika nie. Dit is hoe dit werklik gaan in hierdie woeste land waar geen orde is nie!
Niemand is nerens veilig nie. Ook vererger dit by die dag!

neil alberts

Dit is absolut skokkend hoe so iets helder oor dag kan gebeur! Weereens bewys ditvdat SA se gemeenskappe permanent in gevaar is, ons kan nie eers meer bekostig om buite te sit en braai nie, dan word jy vermoor of geroof! Duidelik is die saps nie meer in beheer nie, hulle het net so aandeel in die gemors waar in ons onself bevind. Misdaad in SA gaan nog erger word, ons moet (moes lankal) begin opstaan het vir ons volk.

LENNETTE

3 kare langs kapings kar wat geen reaksie getoon het nie 2de kapings kar wat inkom dan nog n’ taxi wat verby kom en geen mens help nie sleg sleg sleg sleg maak nie saak water ras groep nie niemand help nie uiters siek. as jy in so its betroke raak sal jy graag hulp wil hê. enige hulp is welkom. water kamera het die video geneem polisie kamera en geen reaksie nie waarvoor is die kamera daar as dit van geen nut is nie. as jy in n’ kar is en jy kan een van die kapers raak ry… Lees meer »

Johan

Die met die gemors met die blou baadjie het ‘n AK47 wat hy woes rond swaai! Gee petrol, maklik om nou te praat, die verrassing is aan hulle kant en dinge gebeur so vinnig dat voor jy besef wat gebeur is hulle al klaar!