Volgens ER24 vermoed hulle mistige weer was die oorsaak van die botsing waarby tien motors betrokke was. Volgens ooggetuies het ʼn motor die middelman oorgesteek en in aankomende verkeer beland. Volgens ER24 was wrakstukke oor ʼn 30 meter radius op die toneel gestrooi. ER24 sê 12 mense is vir beserings behandel en na nabygeleë hospitale vervoer. Verkeer is erg ontwrig in beide rigtings.
Talle beseer in ernstige botsing
Talle mense is beseer tydens ʼn ernstige botsing Donderdagoggend op die R300 hoofweg naby Vangaurd rylaan in Mitchells Plein in die Wes-Kaap.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
dfgdfgdfgdfg