Die motief vir die moord op ‘n 67-jarige boer van Waterval-Boven in Mpumalanga wat Vrydag op sy plaas doodgeskiet is, is steeds ‘n raaisel.
Garth Johnson is verskeie kere geskiet, maar niks is uit die huis gesteel nie. Maroela Media het Maandag berig die moord kon dalk weens grondhervorming plaasgevind het. Lees meer hier.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Dit gaan moeilik wees maar kry net ‘n bevoegde ondersoekbeamte.
Vandag sn is om van bang te raak.
Dis nie ‘n raaisel nie !
As daar sprake van “grondhervorming” was, dan is dit so.
Onthou, dis ‘n opdrag ook van Malema – Kill the Boer, kill the farmer.
… en geen haan sal hierna kraai.
MAAR EK HOOP EN BID DIE MOORDENAARS (ek sê dit in meervoud, want hulle kom mos nie een-een nie – altyd ‘n pak hiënas) sal wel spoedig opgespoor word.
Dag seg Trip ek sien Swartmag is weer bedrywig. Los die trol en moet jou nie aan hom steur nie. Hy sal homself verwyder indien hy nie aandag kry nie.
Om terug te kom na die berig. Dit is Malema se party of liewer kommunistiese organisasie se se doelstellings en dit sal by die dag vererger.