‘n Vrystaatse pa het emosioneel getuig hoe hy op sy vermoorde vrou se lyk afgekom het. Sy is 77 keer met ‘n skerp voorwerp gesteek.
Die 24-jarige man wat Carmen van der Westhuizen, ‘n 38-jarige ma van twee jong kinders, glo vermoor het, was uit op parool toe die misdaad gepleeg is.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees ook:
Ma van Welkom wreed vermoor
HOEKOM ? En dit 77 keer!!!
Ek staan by my standpunt, verkragters en persone wat in aanhouding is vir ernstige oortredings MOET ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE BORG / PAROOL KRY NIE!!!!
Henko, jy is SO reg!!
Ek stem dat hulle in die tronke bly,gooi die sleutel weg as dit moet,want hulle is ‘n gevaar buite,kyk wie hulle nog kan leed aandoen.
Ek was vir ‘n geruime tyd betrokke by sekere gevangenisse en verseker julle dat dit vir die meeste gevangenes ‘n dak oor hulle koppe, gratis eet-en-verblyf en ‘n vakansie is – geen of min rehabilitasie vind plaas
Ek is ‘n wedergebore Christen maar glo dat die doodstraf al is wat werklik regverdig is
vir moordenaars en verkragters en die sulkes Vandat die doodstraf afgeskaf is, maak misdadigers nes hulle wil, want hulle gaan op ‘n vakansie wat deur ons belastingbetalers betaal word Is al die verkragtings en moord ens nie deel van die rede dat die Here mense soos Angus Buchan geroep het om ons manne – veral – weer te herinner aan hulle baie belangrike doel in ons samelewing nie ??
Marthie van Vuuren