Brexit: Britse pond ry wipplank

brexit1Die Britse pond het sy laagste vlak in vyf maande getref ure ná dit die hoogste vlak dié jaar getref het.

Onsekerheid oor die uitslag van Engeland se besluit oor sy lidmaatskap binne die Europese Unie hou wêreldmarkte onstabiel.

Die Britse geldeenheid het tot $1.3642 geval ure ná dit ʼn 2016-hoogtepunt van $1.50 getref het.

Lees alle vorige berigte oor Brexit op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

pieter ·

GRAAG WIL EK NET VIR ENGELAND SE VREES NIE DIE EURO DIT IS WAT DIE GELDMAG WIL HE, 1961 HET VERWOERD DIE RAND INGESTEL EN ONS WAS SUKSESVOL TOT 1994,MAAR ONS INDUSTIE EN MYNBOU EN STAATSDIENS EN PRIVAATSEKTOR EN REGERING WAS ONS TROTS.MISKIEN MOET EK ONS KERKE OOK NOEM.DUS ONTREK UIT DIE EU.

Piet Pompies ·

Ek is geen Engeland liefhebber nie, maar ek verkneukel my oor hierdie liberale nederlaag. Tien uit tien vir die Engelse volk wat hul eie belange vooropstel en uit die EU gestem het. Hopelik sal ons eie ou volkie ook ruggraat begin kry…

Yvonne ·

Verbeel ek my of lyk Boris Johnson se hare so effens nn Donald Trump s’n? Wonder wat hierdie oorwinning, deur die konserwatiewes in Brittanje , se invloed op die konserwatiewes in Amerika gaan wees!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.