Die wêreld in foto’s – 5 Junie 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Wêreldomgewingsdag word jaarliks op 5 Junie gevier in ʼn poging om bewusmaking en die bewaring van die omgewing te bevorder.

Só lyk die stand van sake op Wêreldomgewingsdag.

ʼn Wit reier vlieg oor plastiekbottels en afval op die oewer van die rivier Sava in Belgrade, Serwië, op Wêreldomgewingsdag. (Foto: Darko Vojinovic, AP)

Ape snuffel vir kos op ʼn vullishoop aan die buitewyke van Jammu, Indië. (Foto: Channi Anand, AP)

Ape snuffel vir kos op ʼn vullishoop by die Jammu-Srinagar-hoofweg aan die buitewyke van Jammu, Indië. (Foto: Channi Anand, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Bernard ·

Plastiek oor tasse? Waansin. Net nog ‘n geldmaakstreek vir ‘n comrade.

J ·

Te veel mense … minag die omgewing … die NATUUR gaan ‘terugslaan’!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.