
Mannetjies Roux
Hierdie eietydse liedjie uit die pen van Christopher Torr oor die rugbyheld Mannetjies Roux is onder andere deur Laurika Rauch opgeneem. Stuur groete aan Mannetjies Roux het die top 10 gehaal in die populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.