Ekonomie Minuut: Die prinsipaal-agent-probleem en die kabinetskommeling

Volgens berigte gaan president Cyril Ramaphosa vanaand die veranderinge in sy kabinet aankondig. Dit gaan meer oor die bruto nasionale politiek as die bruto nasionale produk, maar ek het tog gewonder of ekonomiese teorie hom nie kan help nie.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Harley Davidson ·

Die kabinet moet nie geskommel word nie die wat nie hulle werk doen nie moet gejaag word en vervang word met bevoegde ministers terwyl die ANC regime nog in bewind is.

annie ·

Is die ANC-handves Marxisties gerig of nie? Waarom wil ons, ons verbeeld dié is ‘n demokratiese bestel wat net opgekikker moet word? Matashe/Gordhan en die res is geswore kommuniste wat glo die grondvlak moet die trog beheer en hul help net die ander tot in die trog. Lees oor Marxisme. Ons is in die bestel. Hoe om uit te kom is ons probleem. Die ANC sal nooit erken dit is ‘n mislukking nie! Ons gaan die bodem van die trog slaan met sy leë chaos… en ongelukkig daar moet (b)ly…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.