Ekonomie Minuut: Dit is amptelik, beurtkrag moor ekonomiese groei

Ekonome het verwag dat die ekonomie gaan inkrimp in die vierde kwartaal. Die Bloomberg-konsensus was vir ʼn 0,4%-inkrimping, maar gister het Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak dat dit ʼn 1,3% inkrimping was, en dit is ʼn probleem.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.