Luister in 3 minute: Nuwe wetgewing oor bosbou kom

Foto ter illustrasie. Foto: Daniel Peters/Unsplash

In vandeesweek se 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die beoogde wetgewing wat bosbou in die staat se trusteeskap sal plaas.

Van Onselen kyk ook na die volhoubaarheid van die padongelukkefonds en Eskom se besluit om vandeesmaand fase 6-beurtkrag in te stel.

Luister na Van Onselen se volledige uiteensetting van die drie sakekwessies bo-aan hierdie berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.