Podlitiek: 2021 – Jaar in oorsig

Opgestel deur die Podlitiek-span

Vir een laaste keer in 2021 kom die Podlitiek-span bymekaar om die gebeure van die week en jaar te ontnonsens.

Alhoewel artikel 25 van die Grondwet, wat vir die voorsienbare toekoms onveranderd gelaat gaan word, as hoofstorie dien, kyk die span na allerlei stories in hierdie jaaroorsig.

Maak seker dat jy inskakel op hierdie episode, waar Paul, Daniël en Ernst saamdink oor onder andere beurtkrag, die munisipale verkiesing, en natuurlik onteiening sonder vergoeding.

Podlitiek lewer nie die nuus nie, hulle maak dit. Luister Podlitiek.

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl (AfriForum), Paul Maritz (Solidariteit) en Daniël Eloff (Hurter Spies Ing.).

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.