Skil en ontpit die avokado en sny enige kneusplekke uit.
Plaas in ’n bak saam met die res van die bestanddele en druk dit fyn met ’n vurk totdat ’n gladde smeer vorm.
Geur na smaak.
Bron: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Dis nie n regte rede nie!! Ek bly in Amerika in New Mexico en meet am die meksikaanse resepte. Al way jy nodig het is n eetlepel sunroom, avocado, een jalepeno fyn gekap sout en paper. Dis al
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Dis nie n regte rede nie!! Ek bly in Amerika in New Mexico en meet am die meksikaanse resepte. Al way jy nodig het is n eetlepel sunroom, avocado, een jalepeno fyn gekap sout en paper. Dis al