Dertien lede van die jongste Springbokgroep is vrygestel, en is vir hul bonde beskikbaar vir die halfeindronde van die Curriebekerreeks.
Vyf is van die Westelike Provinsie, vier is Blou Bulle, drie is Goue Leeus, en een speel vir die Sharks.
Die vrygesteldes is –
Blou Bulle
Trevor Nyakane, Marco van Staden, Ivan van Zyl, Embrose Papier.
Goue Leeus
Elton Jantjies, Lionel Mapoe, Aphiwe Dyantyi.
Sharks
Sbu Nkosi.
WP
Wilco Louw, Bongi Mbonambi, Sikhumbuzo Notshe, Damian Willemse, Ruhan Nel.
Paar ouens hier wat maar permanent vrygestel kan word van Springbok rugby.
?..hehe feite daai..