Foto’s: Leeutemmers in aksie

’n Briljante Cheslin Kolbe het die Bokke se enigste drie van die wedstryd gedruk. Foto: GB Jordaan.

Die Springbokke het gister die beslissende toets teen die Britse en Ierse Leeus met 19-16 beklink. En Maroela Media se GB Jordaan was daar om die aksie vas te vang.

Van Cheslin Kolbe se drie en Rassie Erasmus se waterbottelpligte, tot Franco Mostert se uithalervertoning en Morné Steyn se skop.

Die Suid-Afrikaners het vir die tweede agtereenvolgende keer ’n Leeus-reeks met 2-1 gewen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Phil ·

Baie dankie GB Jordaan vir die mooi foto’s en geluk aan die Springbokke met hul reeksoorwinning!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.