Netbal
- Die Protea-netbalspan speel môre in die Vierhoekige Reeks teen Australië in Brisbane. Engeland en Nieu-Seeland sal in die ander kragmeting sake uitspook.
Krieket
- In die tweede toets op Headingley tussen Engeland en die Wes-Indiese Eilande kort die Windies 317 lopies vir ’n oorwinning, met 10 paaltjies staande.
Engeland 258 & 490/8 verklaar
Windie 427 & 5/0
- Bangladesj en Australië meet kragte in hul eerste toets.
Teen uitskeityd op dag twee was Bangladesj op 260 & 45/1
Australië 217
Bangladesj is 88 lopies voor met 9 tweede beurt-paaltjies staande.
Tennis
Die Amerikaanse Ope-toernooi het gister op Flushing Meadows begin. Van die eerste ronde se uitslae lyk só:
- Mans-enkelspel
- Vroue-enkelspel
Rugby
In die Kampioenskapsreeks staan sake só op die punteleer:
Curriebeker-punteleer
Die Cheetahs speel komende naweek in die Curriebeker-reeks, asook in hul eerste Pro14 wedstryd. Hulle sal Vrydag met hul een span teen Ulster in Belfast speel en Saterdag met die ander span teen die Haaie in Durban.
Motorwedrenne
- Ná die Belgiese Formule Een Grand Prix is die gaping tussen die eerste twee renjaers net 7 punte.
- Op die Moto GP-punteleer staan sake só:
Gholf
Op die jongste wêreldranglys het Dustin Johnson sy eerste posisie verstewig ná sy oorwinning dié naweek.
Sokker
- In die Engelse Premierliga is Man United die voorlopers op die punteleer.