- By die Winterspele in Suid-Korea het die Olimpiese Spele-legende Marit Bjoergen Noorweë tot boaan die finale medaljeslys geneem. Rusland het op dramatiese wyse goud in die manshokkie-item gewen, maar die landsvlag is weens opkikkers nie by die sluitingseremonie toegelaat nie.
- In die medaljewedloop het Noorweë die spele met ʼn rekordgetal van 39 medaljes afgesluit.
Land | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
Noorweë | 14 | 14 | 11 | 39 |
Duitsland | 14 | 10 | 7 | 31 |
Kanada | 11 | 8 | 10 | 29 |
VSA | 9 | 8 | 6 | 23 |
Nederland | 8 | 6 | 6 | 20 |
Rugby
- Sewe wedstryde is in die Superrugby-reeks
24 | Bulls | 21-19 | Hurricanes | Loftus Versfeld | ||
24 | Lions | 47-27 | Jaguares | Emirates Airlines Park | ||
24 | Waratahs | 34-27 | Stormers | Allianz Stadion | ||
24 | Crusaders | 45-23 | Chiefs | AMI Stadion | ||
24 | Sunwolves | 25-32 | Brumbies | Memorial Stadion | ||
23 | Rebels | 45-19 | Reds | AAMI Park | ||
23 | Highlanders | 41-34 | Blues | Forsyth Barr Stadion |
- In die Sesnasies-reeks is drie wedstryde gespeel.
24 | Skotland | 25-13 | Engeland | BT Murrayfield | |
24 | Ierland | 37-27 | Wallis | Aviva Stadion | |
23 | Frankryk | 34-17 | Italië | Orange Velodrome |
- In die Pro14-reeks was die Cheetahs en Kings in aksie.
25 | Zebre | 7-10 | Cardiff Blues | Stadio Lanfranchi | |
24 | Scarlets | 34-10 | Ulster | Parc Y Scarlets | |
24 | Ospreys | 27-26 | Cheetahs | Liberty Stadion | |
24 | Benetton | 19-22 | Connacht | Stadio Comunale di Monigo | |
23 | Leinster | 64-7 | Kings | RDS Arena | |
23 | Newport | 12-25 | Edinburgh | Rodney Parade | |
23 | Munster | 21-10 | Glasgow Warriors | Irish Independent Park |
- Vanaand se Varsitybeker-bepalings lyk só:
26 | FNB Wits | v | FNB Maties | Wits Rugbystadion | 16:45 | |
26 | FNB Ikeys | v | FNB UP Tuks | UCT Rugbyveld | 18:30 | |
26 | FNB Madibaz | v | FNB NWU | NMU Stadion | 18:30 | |
26 | FNB Shimlas | v | FNB UJ | Xerox Shimla Park | 19:00 |
Krieket
- Die derde en laaste T20-wedstryd tussen die Proteas en Indië is in Kaapstad gespeel.
Indië 172/7 (20 bb)
Suid-Afrika 165/6 (20 bb)
Indië wen met 7 lopies en verower die reeks met 2-1.
- Die eerste Eendagwedstryd tussen Nieu-Seeland en Engeland is gister in Hamilton afgehandel.
Engeland 284/8 (50 bb)
Nieu-Seeland 287/7 (49.2/50 bb)
Nieu-Seeland wen met 3 paaltjies met 4 balle oor.
- Australië se toerspan het teen die Suid-Afrikaanse A-span in Benoni gespeel. Australië het met 5 paaltjies geseëvier.
Gholf
- In Amerika is die Honda Classic op Palm Beach Gardens voltooi.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Justin Thomas | -8 | F | -2 | 67 | 72 | 65 | 68 | 272 |
2 | Luke List | -8 | F | -1 | 71 | 66 | 66 | 69 | 272 |
3 | Alex Noren | -7 | F | -3 | 66 | 75 | 65 | 67 | 273 |
11 | Dylan Frittelli | -1 | F | -1 | 71 | 72 | 67 | 69 | 279 |
12 | Tiger Woods | E | F | E | 70 | 71 | 69 | 70 | 280 |
- In Europa is die Katar Meesters in Doha afgehandel.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Eddie Pepperell | -18 | F | -2 | 65 | 69 | 66 | 70 | 270 |
2 | Oliver Fisher | -17 | F | -1 | 66 | 69 | 65 | 71 | 271 |
3 | Marcus Kinhult | -16 | F | -4 | 68 | 69 | 67 | 68 | 272 |
4 | Grégory Havret | -15 | F | -3 | 65 | 69 | 70 | 69 | 273 |
Fernandez – Castaño | -15 | F | -4 | 68 | 68 | 69 | 68 | 273 | |
Pablo Larrazábal | -15 | F | -4 | 68 | 67 | 70 | 68 | 273 | |
Renato Paratore | -15 | F | -6 | 71 | 66 | 70 | 66 | 273 | |
8 | George Coetzee | -14 | F | -4 | 69 | 66 | 71 | 68 | 274 |
- In Suid-Afrika is die Kaapstad Ope op Mowbray voltooi.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Rhys Enoch | -19 | F | -3 | 64 | 69 | 67 | 69 | 269 |
2 | Peter Karmis | -18 | F | E | 63 | 68 | 67 | 72 | 270 |
3 | Keenan Davidse | -17 | F | -3 | 66 | 68 | 68 | 69 | 271 |
JC Ritchie | -17 | F | -2 | 64 | 70 | 67 | 70 | 271 | |
5 | Wallie Coetsee | -16 | F | -3 | 68 | 71 | 64 | 69 | 272 |
Tennis
- By die Vrouetoernooi in Dubai het Elina Svitolina die titel vir ʼn tweede keer in twee jaar gewen.
- By die Delray Beach Ope het Frances Tiafoe met die titel weggestap.
Atletiek
- Die Eikestad Straatmylfees kry vanjaar die eerste keer ʼn internasionale kleur met die Nederlandse atletiekster, Luuk Wagenaar, wat ingeskryf het. Die Straatmylfees word vanjaar op 6 Maart aangebied. Die Olimpiese atleet en driemalige kampioen, Johan Cronjé, is die gunsteling om die wedloop te wen.
Sokker
- In die plaaslike Premierliga is twee wedstryde gister
Chippa United 2-4 Orlando Pirates
Golden Arrows 1-0 Ajax Cape Town
- Die Engelse Premierligabeker is deur Manchester City verower toe hy Arsenal met 3-0 geklop het.
- Daar is ook gister twee Engelse Premierliga-wedstryde beslis.
Manchester United 2-1 Chelsea
Crystal Palace 0-1 Tottenham Hotspur