Dlodlo het aan haar kabinetskollegas geskryf en gevra dat hulle by die riglyne van die ministeriële handboek hou. Dlodlo het ook te kenne gegee dat sommige regeringsdepartemente net opgeblaas is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ayanda Dlodlo"
‘Regering wil nie loononderhandelinge uitrek nie’
Ayanda Dlodlo, Suid-Afrika se minister van openbare dienste en administrasie, het Donderdag die publiek verseker dat die regering “geensins beoog om die loononderhandelingsproses in die openbare sektor uit te rek nie”.
Inbraak by kommunikasieminister se huis
Die polisie stel ondersoek in ná ʼn inbraak Maandagoggend by Ayanda Dlodlo, minister van kommunikasie, se huis in Johannesburg.