ʼn Ma en haar kêrel wat van poging tot moord aangekla word nadat hulle glo die vrou se tweejarige dogtertjie mishandel het, het Dinsdag aansoek gedoen om borgtog in die Pretoria-Noord-landdroshof.
Alles vir die sleutelwoord "Baba L"
Baba L: Ma, kêrel weer in hof
ʼn Ma en haar kêrel wat daarvan beskuldig word dat hulle die vrou se tweejarige dogtertjie mishandel het, sal Dinsdag om borg aansoek doen in die Pretoria-Noord-landdroshof.
Baba L geopereer, toestand steeds ernstig
Die tweejarige dogtertjie wat glo deur haar ma en dié se kêrel mishandel is, se toestand is steeds ernstig nadat sy Vrydag in die Steve Biko-hospitaal geopereer is.
Trane vloei in hof tydens tweejarige se mishandelingsaak
Die saak teen ‘n paartjie van die noorde van Pretoria wat aangekla word van poging tot moord op die vrou se tweejarige dogtertjie, is Maandag in die Pretoriase landdroshof uitgestel.
Tweejarige in hospitaal: Ma, kêrel Maandag in hof
Die polisie het bevestig dat ʼn 20-jarige ma en haar 36-jarige kêrel in hegtenis geneem is in verband met die beweerde mishandeling van die vrou se tweejarige dogtertjie.
Tweejarige in hospitaal: Ma, kêrel vas
ʼn Tweejarige kleuter van Pretoria word in die hoësorgeenheid van die Steve Biko-hospitaal behandel nadat sy glo mishandel is.