Die polisie in die Wes-Kaap het bevestig dat Belinda Bredenhand (49) van Langebaan se liggaam gevind is nadat sy op Oujaarsdag vermis geraak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Belinda Bredenhand"
Vrou word sedert Oujaarsdag vermis
Belinda Bredenhand (49) van Langebaan in die Wes-Kaap word steeds vermis nadat sy Woensdagaand verdwyn het.