Die geliefde akteur, wat byna ʼn dekade lank die rol van Oom Okkie in Binnelanders vertolk het, was Dinsdagaand vir die laaste keer op die kassie te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ben Kruger"
Huldeblyke stroom in vir Ben Kruger
“Ons sal hom altyd onthou vir sy professionaliteit, sy waardigheid, sy humorsin – en natuurlik sy vermoë om ʼn potjie van formaat te maak.”
Ben Kruger sterf
“Die span van kykNET en ‘Binnelanders’ is absoluut verpletter.”