Die Limpopo-polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn man Saterdag in Waterval in ʼn voorval van bende-geregtigheid aangerand en aan die brand gesteek is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bendegeregtigheid"
Tradisionele leier vas vir bendegeregtigheid
Kgoloko Morwamoche (32), die stamhoof van die Madibong-nedersetting in Limpopo, staan saam met twee medepligtiges tereg vir die moord op ʼn 27-jarige man wat van diefstal verdink is.