Almal kyk gewoonlik agtertoe om te sien hoe die bruid lyk wanneer sy by die kerk instap, maar min mense onthou van die bruidegom wat gewoonlik ‘n besonderse gesigsuitdrukking het wanneer hy sy bruid vir die eerste keer sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bruidegom"
Bruidegom vergeet sy vrou by vulstasie
‘n Jong bruidegom van Duitsland het ná hul wittebrood sy bruid per ongeluk by ‘n vulstasie langs die snelweg vergeet.