Carien Wilkins (20) en James Viljoen (28), die paartjie van Schweizer Reneke wat amper twee weke vermis is nadat hulle geld by twee casino’s gewen het, is opgespoor en ongedeerd.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carien Wilkins"
Twee steeds vermis ná casino-wen
“Dit is nou ʼn week sedert my dogter vermis geraak het. Die onsekerheid maak my mal. Ek wens net ek weet waar my kind is.”