Hierdie poeding, wat baie soortgelyk is aan malvapoeding, was glo een van die rugbylegende Jan Ellis se gunstelinge. Ons deel dit ter herdenking aan Jan…
Lees meerAlles vir Saterdag 9 Februarie 2013
Man kritiek ná hy oor snelweg hol
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Saterdag deur ʼn voertuig op die N1-snelweg in Pretoria getref is.
Man skiet twee verpleegsters
ʼn 42-jarige man is Vrydagaand in hegtenis geneem nadat hy glo vroeër die dag twee verpleegsters in ʼn kliniek in Limpopo geskiet het.
Vrou in Noordwes deur weerlig doodgeslaan
ʼn 26-jarige vrou is Donderdag deur weerlig in Noordwes doodgeslaan.
Renosterkalfie herstel ná aanval
Ntombi, ʼn renosterkalfie wat erg beseer is nadat stropers haar aangeval en haar ma vir haar horing doodgemaak het, sterk goed aan.
Jan Ellis – ‘n Legende sterf nie oornag
‘n Ode aan Jan Ellis.
Slagoffer van koshuisontgroening sterk aan
Andrew Searle (14), die seun wat tydens ʼn “ontgroeningsritueel” in ʼn skoolkoshuis met ʼn skoen in ʼn kussingsloop teen die kop geslaan is, herstel goed nadat hy vroeër die week ʼn terugslag beleef het.
Casino-paartjie opgespoor
Carien Wilkins (20) en James Viljoen (28), die paartjie van Schweizer Reneke wat amper twee weke vermis is nadat hulle geld by twee casino’s gewen het, is opgespoor en ongedeerd.
Slagoffer van bendeverkragting vandag begrawe
Anene Boysen, die 17-jarige meisie van Bredasdorp in die Boland wat dood is nadat sy verlede naweek deur vier mans verkrag en vermink is, word vandag in haar dorp tot ruste gelê.
Pastoor verkrag glo vrou in kerk
ʼn Pastoor van Johannesburg is in hegtenis geneem nadat hy glo Vrydag drie keer ʼn vrou in sy kerk verkrag het.
Foto’s: Durbanse ongeluk eis ʼn lewe, beseer 16
ʼn 6-jarige meisie is dood en ʼn 16 mense beseer nadat ʼn bus en ʼn minibustaxi Vrydagmiddag in Durban gebots het.
Sussie en twee boeties brand dood
ʼn Jong sussie en haar twee boeties is dood nadat ʼn brand Saterdagoggend in die vroeë oggendure by hul huis in Odendaalsrus ontstaan het.
Video: Kaapse karwag word oornag internetsensasie
Alen Abrahams, ‘n karwag van die Kaapse Vlakte, het met sy interessante Afrikaanse lirieke van bekende liedjies bykans oornag ‘n superster geword.
Steve se Facebook help hond huis toe
‘n Paartjie van Centurion se liefling-poolhond is Vrydagmiddag, nadat hy vyf dae lank weg was, deur middel van die sanger Steve Hofmeyr se Facebook-blad gevind.