ʼn Dankbare ma van Witbank in Mpumalanga is Donderdag, byna twee maande sedert haar 25-jarige seun in die Kameeldrift-omgewing oos van Pretoria verdwyn het, weer met hom herenig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charlie Duvenhage"
Gemeenskap soek saam na Charlie
Die Kameeldrift-polisie, noordoos van Pretoria, het die naweek hande gevat met die gemeenskap in ʼn grootskaalse soektog na Charles Nicolaas “Charlie” Duvenhage (25) wat byna twee weke gelede die laaste keer in die omgewing gesien is.
Agt dae en steeds geen teken van Charlie, ouers vermoed die ergste
Dit is vandag die agste dag sedert Charles Nicolaas “Charlie” Duvenhage (25) spoorloos uit Pretoria verdwyn het en sy ouers in Witbank, Mpumalanga, vermoed die…
Jongman vermis ná hy glo van Pta wou ryloop
Pink Ladies het Woensdag ʼn beroep op die publiek gedoen om op die uitkyk te wees vir Charles Nicolaas “Charlie” Duvenhage (25) wat verlede Donderdag spoorloos verdwyn het nadat hy vermoedelik van Pretoria af wou ryloop.