ʼn Vliegtuig, van Taiwan onderweg na Los Angeles, het onverwags ʼn ekstra passasier bygekry.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 Oktober 2015
Lotto-boerpot meer as R15 miljoen
Een gelukkige persoon kan Saterdagaand R15 miljoen ryker wees danksy ʼn groot Lotto-boerpot.
Vrese oor beurtkrag in Zimbabwe
Die toename in beurtkrag in Zimbabwe plaas verder druk op ʼn reeds benarde posisie in dié land waar bedryfsuitsette reeds ʼn rekordlaagtepunt bereik het.
EFF-jeug kap Mandaryn in SA skole
Die jeugbeweging van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFFSC) het gesê dit is belaglik dat Mandaryn by Suid-Afrikaanse skole aangebied sal word en bygevoeg ander Afrika-tale sal daaronder ly.
Agt jaar vir moord oor ‘vuil’ boerewors
ʼn Man is in die Rustenburg-streekshof tot agt jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ʼn ander man oor ʼn stuk boerewors vermoor het.
ANC aanvaar John Block se bedanking
Die ANC het Vrydag in ʼn kort verklaring gesê hy aanvaar beleërde en veroordeelde John Block se bedanking.
ToekomsVenster: God se opsoekende liefde
God is heeltemal anders as ons. Hy is nét goed en nét ‘n Bron van liefde. Daarom los Hy nie die mens in hulle ellende nie.
Joernalis deel agter-die-skerms inligting van SA se gruwelikste misdade
Die ervare ondersoekende joernalis en skrywer, De Wet Potgieter, het Woensdagaand sy splinternuwe boek, Grusaam, in Pretoria bekend gestel.
Pasop vir dié gryp-en-spaanderplekke in die noorde van Pretoria
Die Sinoville-polisie in die noorde van Pretoria het ʼn beroep op motoriste gedoen om uiters paraat te wees vir ʼn vlaag gryp-en-spaander-voorvalle wat toeneem in hul polisiëringsgebied.
Internasionale Woordeboekdag
Internasionale Woordeboekdag word Vrydag wêreldwyd gevier.
Die nuwe HAT praat eietydse Afrikaans
Ná bykans ’n dekade van omvattende en uitgebreide hersienwerk is die sesde uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) op die winkelrakke.
Raak teleurstelling baas
Teleurstelling, wat as ’n negatiewe emosie in antwoord op (sogenaamde) mislukking beskou word, is om die waarheid te sê eintlik ’n gesonde, positiewe emosie wat ’n noodsaaklike rol in die emosionele, intellektuele en sosiale ontwikkeling van kinders speel.
Woord: snuffie
Ken jy iemand wat altyd die jongste snuffies het? Taaltoffie stel ondersoek in.
Vlugteling doodgeskiet op die grens van Bulgarye
Die vlugtelingekrisis in Europa duur nou al vir meer as ʼn jaar in Europa voort.
‘Stropers’ met NW-boere se hulp aangekeer
Dit is grootliks te danke aan die boeregemeenskap van Tosca in Noordwes dat drie vermeende renosterstropers en hul informant Dinsdagaand op ʼn wildsplaas in die omgewing vasgetrek is.
Wits-betoging woed steeds voort
Die Johannesburgse kampus van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is Vrydag vir die derde agtereenvolgende dag gesluit terwyl honderde studente steeds voortgaan met betogings.
SA’ners wat glo bokke smokkel, mag nie Zambië verlaat
Die ses Suid-Afrikaners wat in Zambië in hegtenis geneem is nadat hulle na bewering 12 swartwitpense uit die land na Suid-Afrika probeer smokkel het, is Donderdag op borgtog vrygelaat.
Nuuskommentaar: Afrikaans as transformasiebederwer?
Meningsvormers verskil nou oor hoe sentraal Afrikaans in die kwessies staan wat instansies op kampusse dryf waar Afrikaans nog gebruik word. Hoe hard moet groepe soos Open Stellenbosch en ReformPUK hulle uitlaat dat Afrikaans as onderrigtaal moet verdwyn voordat aanvaar sal word Afrikaans is werklik ’n sentrale kwessie?
Redakteursbrief: Ontmoet Dave, jou duif vir ʼn dag
As jy by ʼn advertensie-agentskap werk en daar vandeesweek ʼn posduif met ʼn boodskap op jou drumpel afgelewer is, moet jy maar weet: jy is in Maroela Media se visier. Susan Lombaard verduidelik waarom dit vir adverteerders en ons lesers ewe belangrik is.
[video] Jans Rautenbach oor sy eerste fliek in 30 jaar
Die legendariese filmmaker Jans Rautenbach se eerste fliek in meer as 30 jaar, Abraham, begin vandag by die loket. Maroela Media het met Jans gesels oor sy ervaring om ná 30 jaar weer ʼn film te maak. Hy vertel ook van die minimalistiese en eerlike benadering wat hulle gevolg het wat beligting betref, asook wat hy dink van die jonger generasie se filmmakers.