Nou kan die Springbokafrigter Allister Coetzee rustig slaap. Hy hoef hom nie meer te bekommer oor die kritiek dat hy Ruan Combrink nie vir die Bokspan kies nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Combrinck"
Combrinck speel nie weer in Rugbykampioenskap
Die Springbokvleuel Ruan Combrinck is Saterdag in die Rugbykampioenskap-toets teen Argentinië sewe minute voor rustyd gedwing om die veld met ʼn beenbesering te verlaat.