Wit mense se bydrae in die huidige Suid-Afrika, ten spyte van vele struikelblokke, is enorm. Dit kon egter soveel meer gewees het as wit mense nie deur wetgewing en beleidsraamwerke soos swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie uitgesluit word van die ekonomie nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dr. Mamphela Ramphele"
Mamphela Ramphele handig die leisels oor
Mamphela Ramphele, die leier van Agang SA, het Donderdag in ʼn ope brief op die party se webwerf gesê sy gaan tydelik ʼn ruskans uit die politiek neem.
Geen beloftes oor “manna uit die hemel” nie
Dr. Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, het gesê die mislukte vennootskap tussen die DA en Agang SA was ʼn bedekte seën, want dit het haar party “sterker, wyser en meer gefokus” gemaak.
Ramphele erken sy is ryk weens SEB
Mamphela Ramphele, die leier van Agang SA, se rykdom word glo toegeskryf aan die voordeel wat sy uit swart ekonomiese bemagtiging (SEB)-onderhandelinge bekom het, het The Star Vrydag berig.