Daar is hierdie week ʼn paar aanwysers aangekondig wat die impak van beurtkrag op die ekonomie begin wys.
Alles vir die sleutelwoord "Ekonomie Minuut"
Ekonomie Minuut: Hoe om sin te maak van die werkloosheidsyfers
Die werkloosheidskoers het effens afgeneem in die vierde kwartaal van verlede jaar. Hoe maak ons daarvan sin?