Ekonomie Minuut: Aanwysers dat beurtkrag besig is om seer te maak

Dit is nie maklik om te sê hoe dit nou met die ekonomie gaan nie, maar daar is hierdie week ʼn paar aanwysers aangekondig wat die impak van beurtkrag op die ekonomie begin wys.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Harley Davidson ·

Ongelukkig neem elke onbevoegde ondeurdagte besluite ‘n lang tyd om die nagevolge te wys ,dit is ten minste bewys in ons geskiedenis dat sekere persone se besluite tot nadeel van die mense wat vandag lewe was en dat meeste van daardie besluitnemers vandag reeds dood is en nie hulle gefaalde handewerk kan bewonder of betreur nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.