ʼn 25-jarige pa van Montagu is Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir die moord op sy drie maande oue babadogtertjie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eugene Plaatjies"
Jong pa in hof ná dood van baba
Die patoloog het getuig die veelvuldige skedelfrakture is waarskynlik veroorsaak deur die baba se kop teen ʼn muur te slaan of haar teen die kop te skop.
Pa wat baba doodslaan was ‘liefdevol’ sê familie
ʼn Maatskaplike werker het in die Wes-Kaapse hooggeregshof aanbeveel ʼn pa wat sy baba doodgeslaan het, moet tot lang tronkstraf gevonnis word.
Pa skuldig na baba se wrede dood
ʼn Forensiese patoloog het getuig die baba het verskeie kneusplekke en frakture opgedoen saam met ernstige kopbeserings en snywonde oor haar kop, terwyl haar lewer ook geskeur het, haar ribbes gebreek was en haar long gekneus is.
Pa wat glo babadogter doodslaan in hof
Die uitspraak in die hofsaak teen ʼn Wes-Kaapse pa wat daarvan beskuldig word dat hy sy drie maande oue babadogter doodgeslaan het, is Donderdag in die hooggeregshof uitgestel.