Gideon Stephanus Perold (59), ʼn bankier van Durbanville in Kaapstad wat sedert 11 Junie vermis was, se dood is Donderdag deur DNS-toetse bevestig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gideon Stephanus Perold"
Nog geen spoor van vermiste Kaapse man
Die gemeenskap en polisie het die naweek hande gevat in die soektog na Gideon Stephanus Perold, ʼn 59-jarige bankier van Durbanville in Kaapstad wat sedert 11 Junie vermis word.
Kaapstad-man soek ná voertuig verlate gevind is
Gideon Stephanus Perold, ʼn 59-jarige man van Durbanville in Kaapstad, word sedert 11 Junie vermis.